Rouxville (kiesafdeling)

Rouxville was 'n kiesafdeling in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die kiesafdeling[1]:

JaarSAPNPMeerderheid stemmePersentasie stemme uitgebring
1910G.L. Steytler
(onbestrede)
Onbestrede
(SAP)
1915H.F.D. Papenfus
449
D. Hugo
1190
741
(NP)
71,2
1920G.L. Steytler
449
D. Hugo
1367
918
(NP)
63,3
1921G.L. Steytler
428
D. Hugo
1389
961
(NP)
60,8

Bronne

  • Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.