Royal Society of South Africa
geleerde vereeniging
Die Royal Society of South Africa is in 1877 gestig as die South African Philosophical Society en in 1899 herdoop. Die stigting se hoofkantoor is in Kaapstad. Lidmaatskap is slegs oop vir professionele wetenskaplikes van naam. Professor Paul Skelton is lid van die stigting. Ander bekende lede: Hendrik Brand, Basil Schonland en Arthur Bleksley.
Sien ook
Bron
Eksterne skakel
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal