Royal Victorian Order

Die Royal Victorian Order is in 1896 deur Koningin Victoria gestig om persoonlike dienste aan die monarg of sy onderkoning te erken. Die orde bevat vyf grade. Lede van die Royal Victorian Order mag letters agter hul name gebruik om die litmaatskap en graad te beduie.[1]

Grade van die Royal Victorian Order:
Graad (Engels)Knight/Dame Grand CrossKnight/Dame CommanderCommanderLieutenantMember
Graad (Vertaling)Ridder/Dame Groot KruisRidder/Dame KommandantKommandantLuitenantLid
VoorvoegselSir/DameSir/Dame
Post nominale lettersGCVOKCVO/DCVOCVOLVOMVO
Insigne

Verwysings