Saniyya Sidney

Amerikaanse aktrise

Saniyya Sidney (gebore 30 Oktober 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hidden Figures (2016) en Fences (2016), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).

Saniyya Sidney
Geboorte30 Oktober 2006 (2006-10-30) (17 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Hidden Figures
  • 2016: Fences
  • The Personal History of Rachel DuPree

Televisiereekse

  • 2011: American Horror Story

Eksterne skakels

Sidney, Saniyya