Sebastian Croft

Engelse akteur

Sebastian Croft (gebore 16 Desember 2001) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hippopotamus (2017) en Wonderwell (2018), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Penny Dreadful (2014).

Sebastian Croft
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
2019

GeboortenaamSebastian Theodore Kemble Croft
Geboorte16 Desember 2001 (2001-12-16) (22 jaar oud)
Oxford, Engeland
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: Coriolanus
  • 2017: The Hippopotamus
  • 2018: Wonderwell
  • Where Is Anne Frank

Televisiereekse

Eksterne skakels