Sharon Thomas
Amerikaanse aktrise
Sharon Thomas (gebore 3 Junie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Stone Boy (1984), Star Trek III: The Search for Spock (1984), Young Guns (1988), en Pure Country (1992).
Sharon Thomas | |
Geboorte | 3 Junie 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Roger Cain Dean Cain Krisinda Cain Schafer |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1976: Grand Jury
- 1984: The Stone Boy
- 1984: Star Trek III: The Search for Spock
- 1988: Young Guns
- 1992: Pure Country
Televisierolprente
- 2004: Who's Your Momma?
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal