Short SC.7 Skyvan

Britse veeldoelige vliegtuig

Die Short SC.7 Skyvan (bynaam die Vlieënde skoenboks)[2] is 'n Britse 19-sitplek tweemotorige turboskroef aangedrewe vliegtuig wat vervaardig word deur Short Brothers in Belfast, Noord-Ierland. Dit woord hoofsaaklik gebruik vir die vervoer van vrag en valskermspringers. Daar is twee variante, die Short 330 en Short 360, beide met verlengde rompe wat ontwerp is as streeksvliegtuie.

Short SC.7 Skyvan
Skyvan te RAF Fairford Lughawe, Engeland
TipeVeeldoelige vliegtuig
VervaardigerShort Brothers
Nooiensvlug17 Januarie 1963
StatusBeperkte diens
Vervaardig1963-1986
Aantal gebou149
EenheidskosteVS$650,000 (1972)[1]

Verwysings

Eksterne skakels