Skaapwagters
Skaapwagters (Oenanthe) is 'n genus van voëls in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Hulle is vroeër onder die familie van lysters ingedeel, maar word tans algemeen onder die vlieëvangers geplaas. Dit is hoofsaaklik 'n ouwêreldse groep, hoewel die Europese skaapwagter ook na Kanada, Groenland en Alaska uitgebrei het.
Skaapwagters | |
---|---|
'n Gewone spekvreter | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oenanthe Vieillot, 1816 |
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
Die genus omvat die volgende spesies:[1]
- Oenanthe albonigra
- Oenanthe bottae
- Oenanthe chrysopygia
- Oenanthe cypriaca
- Oenanthe deserti
- Oenanthe dubia was: Cercomela dubia
- Oenanthe familiaris was Cercomela familiaris - Gewone spekvreter
- Oenanthe finschii
- Oenanthe fusca was Cercomela fusca
- Oenanthe heuglini
- Oenanthe hispanica
- Oenanthe isabellina - Isabellaskaapwagter
- Oenanthe leucopyga
- Oenanthe leucura
- Oenanthe lugens
- Oenanthe lugentoides
- Oenanthe lugubris
- Oenanthe melanura was Cercomela melanura
- Oenanthe moesta
- Oenanthe monacha
- Oenanthe monticola - Bergwagter
- Oenanthe oenanthe - Europese skaapwagter
- Oenanthe phillipsi
- Oenanthe picata
- Oenanthe pileata - Hoëveldskaapwagter
- Oenanthe pleschanka - Bontskaapwagter
- Oenanthe scotocerca was Cercomela scotocerca
- Oenanthe xanthoprymna
Sien ook
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris