Skilpoppe

film uit 2004

Skilpoppe is 'n Afrikaanse storieboek en 'n rolprent wat op die storie gebaseer is.

Skilpoppe
RegisseurAndre Odendaal
ProduksieleierRoberta Durrant
DraaiboekLizz Meiring (draaiboek)
MetKate Ascott-Evans
Therese Benade
Alistair Moulton Black
KinematografieRene Smith
RedigeerderBabette du Toit
AteljeePenguin Films
Uitgereik27 September 2004
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Storieboek

Die boek is deur Barrie Hough geskryf en deur Tafelberg uitgegee. Dit is die storie van Anna, Elise, Julian en Ching-Kung in Suid-Afrika. Dit is 'n boek vir tieners en volg Anna se lewe en die ongelukke in haar lewe. Sy is die dogter van 'n doktor, Marius, en 'n huismoeder. Elise is Anna se sussie.

Die boek het die Sanlam-prys vir Jeuglektuur en die MER-prys vir Jeuglektuur gewen[1] en is ’n voorgeskrewe boek vir verskillende grade.[2] Dit is ook al opgevoer onder regie van Lizz Meiring.[3]

Rolprent

'n TV-film gebaseer op die boek is op 27 September 2004 met Sandra Prinsloo en Marius Weyers vrygestel.[4]

Verwysings