Slag van Lepanto

Die Slag van Lepanto het op 7 Oktober 1571 plaasgevind tussen die vlote van die Turke en 'n gesamentlike vloot van die Heilige Liga in die golf van Korinthe. Die Turke se vloot het bestaan uit 300 galeie onder bevel van Ali Pasha en die Liga se vloot uit skepe van Spanje en Venesië onder bevel van Don Johan van Oostenryk. Die Liga het die seeslag gewen met die Turke wat die meeste van hulle skepe verloor en 25 000 ongevalle gehad het. Die Liga het ongeveer 'n derde van hulle skepe verloor. Ali Pasha het gesterf tydens die seeslag en die Turkse bedreiging in die Middellandse See is sodoende beëindig.

Slag van Lepanto
Deel van die Vierde Ottomaans-Venesiaanse Oorlog en die Ottomaans-Habsburgse oorloë

Die Slag van Lepanto, onbekende kunstenaar, laat 16de eeu
Datum7 Oktober 1571
LiggingGolf van Patras, Ioniese See
ResultaatBeslissende Heilige Liga oorwinning
Strydende partye
Heilige Liga:Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Aanvoerders
Heilige Liga Vloot:[1][2]

Senter:

  • Johannes van Oostenryk
    • Sebastiano Venier
    • Marcantonio Colonna

Links:

  • Agostino Barbarigo (†)

Regs:

  • Gianandrea Doria

Reserwe:

  • Álvaro de Bazán
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Vloot:[3][4]

Sentrum:
Vlag van Ottomaanse Ryk Sufi Ali Pasha (†)
Regs:
Vlag van Ottomaanse Ryk Mahomet Sirocco (†)
Links:
Vlag van Ottomaanse Ryk Occhiali

Sterkte
212 skepe[2]
  • 6 galjasse
  • 206 galeie

28 500 soldate[5]
40 000 matrose en roeiers[2]
1 815 gewere[6]

251 skepe
  • 206 galjasse
  • 45 galeie

31 490 soldate
50 000 matrose en roeiers
750 gewere[6]

Ongevalle en verliese
7 500 gesneuweldes
17 skepe verloor[7]
20 000 gesneuweldes, gewonde of gevang[7][8]
137 skepe oorneem
50 skepe gesink
12 000 Christene bevry

Verwysings

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 514.