Soli Deo gloria
Latyns vir "Glorie aan God alleen", is 'n Christelike leuse wat uit die Protestantse Hervorming ontstaan het
Soli Deo Gloria, Latyns vir "Glorie aan God alleen", is 'n Christelike leuse wat uit die Protestantse Hervorming ontstaan het. Dit is deel van die Vyf solas, die sentrale beginsels van die Hervorming. Soli Deo Gloria is die siening dat alle gloria aan God, en God alleen behoort.
Hierdie leuse is ook buite Christelike sirkels gebruik, veral deur Johann Sebastian Bach, wat elk van sy komposisies met die afkorting S. D. G afgesluit het.[1]Dit verskyn ook op die Suid-Afrikaanse R1-muntstuk.
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Soli Deo gloria.
- Aritkels oor die vyf solas van 'n konserwatiewe Protestante perspektief.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal