Sopot

Sopot [ˈsɔpɔt] (Duits: Zoppot) is 'n herstellings- en vakansieoord in Noord-Pole. Sopot is aan die Baai van Gdańsk geleë en vorm saam met Gdańsk en Gdynia die metropolitaanse gebied van "Driestad" (Pools: Trójmiasto). Terwyl handel, nywerhede en seehawens die ekonomiese basis van die twee groter susterstede vorm, is toerisme tradisioneel die belangrikste bron van inkomste vir Sopot.

Sopot
Zoppot

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Pole Pole
 Woiwodskap Pommere
 Koördinate54°26′N 18°33′O / 54.433°N 18.550°O / 54.433; 18.550
 Stigting8ste eeu
 Stadstatus1902
 Oppervlakte: 
 - Totaal17,3 vk km
 Hoogte bo seevlak- m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2010)38 141
 - Bevolkingsdigtheid2 203/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 080 700
 TydsoneMET (UTC +1)
 - SomertydMEST (UTC +2)
 Klimaat 
 - TipeGematigde seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur8,0 °C (Gdynia)
 - Gem. temp. Januarie/Julie-2,2 °C/17,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae577 mm (Gdynia)
 StadpresidentJacek Karnowski
 Amptelike Webwerfwww.sopot.pl/

Sien ook

Eksterne skakels