St Martin-in-the-Fields

St Martin-in-the-Fields is 'n Anglikaanse kerk in die noordoostelike hoek van Trafalgarplein in Westminster, Londen. Die kerkgebou is van 1721 tot 1726 opgerig en deur James Gibbs ontwerp. Die beskermheilige is Sint Martin van Tours.[1] Net suid daarvan is die Suid-Afrika-huis geleë.

St Martin-in-the-Fields, London (Argitek: James Gibbs)

Verwysings

Eksterne Skakels

0°7′37″W / 51.50889°N 0.12694°W / 51.50889; -0.12694