Strategiese bestuur

Strategiese bestuur is 'n onderdeel van die bedryfsekonomie wat homself op die ontwikkeling, beplanning en bereiking van inhoudelike doelwitte en posisionering van organisasies toespits. Strategiese bestuur het gewoonlik 'n tydsbestek van tussen twee en vyf jaar.

Die term strategies staan in die algemeen nie gelyk aan langtermyn nie, alhoewel strategiese planne dikwels oor 'n langer tydperk uitgevoer word. Vanweë die groot ooreenkomste met nou verwante ekonomiese vakgebiede soos produkbeleid en die groot betekenis wat die belangegroepe binne 'n organisasie aan die onderwerp heg, korrespondeer strategiese bestuur in baie opsigte met die term sakebestuur.

Strategiese modelle en pioniersbeginsels

Gewoonlik kan alle strategiese instrumente na 'n bepaalde skrywer en een van sy boeke teruggevoer word. Dikwels het ook maatskappye pionierswerk in dié vakgebied gedoen.

ModelEngelse benamingSkrywersBoektitelISBNJaar
Balanced ScorecardRobert S. Kaplan en David P. NortonBalanced Scorecard
Strategy MapRobert S. Kaplan en David P. NortonStrategy Maps: Converting Intangible Assets into Tangible Outcomes / The Strategy-Focused Organization: How Balanced Scorecard Companies Thrive in the New Business Environment2004/2000
Business Process ReengineeringMichael Hammer en Henry ChampyReengineering the Corporation: A manifesto for Business Revolution1993
Vyf kragteFive ForcesMichael E. Porter
Ketting van waardeskeppingvalue-chainMichael E. PorterCompetitive Advantage1985
AandeelhouerswaardeShareholder valueAlfred RappaportCreating Shareholder ValueISBN 0-684-84410-91986
BCG-matriksBCG-matrix, growth-share matrixBoston Consulting Group~1970
Produk-mark-matriks (Ansoff-matriks), Z-matriksHarry Igor AnsoffChecklist for Competitive and Competence ProfilesIn: Corporate Strategy, bl. 98-991965
SWOT-analise
ABC-analise
Strategiese suksesfaktore
PIMS-konsep
Coopetition
St. Gallense bestuur-model
OSTO Sisteemmodel
Success Resource Deployment
QHAR-konsep
Leerkurweexperience curvebekend gemaak deur General Electric en Boston Consulting Group~1970
Traffic-Light-portfolio
4-C-konsep
Kousale gelaagde analise (KGA)Causal Layered AnalysisSohail Inayatullah"Causal layered analysis: Poststructuralism as method". Futures. 30 (8): Oktober 19981998