Stronsiumnitraat
chemiese verbinding
Stronsiumnitraat is 'n sout van stronsium en salpetersuur. Die formule is Sr(NO3)2.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Stronsiumnitraat |
IUSTC-naam | Stronsiumnitraat |
Chemiese formule | Sr(NO3)2 |
Molêre massa | 211,63[g/mol][1] |
CAS-nommer | 10042-76-9[1] |
Voorkoms | kleurlose of wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=778,13(2)pm[2] |
Ruimtegroep | Pa3[1] |
Nommer | 205 |
Strukturbericht | G2₁ |
Smeltpunt | 570 °C [1] |
Kookpunt | 645 °C [1] |
Digtheid | 2,98 g/cm3 @23 °C [2] |
Oplosbaarheid | 709 g/L @18 °C[1] |
ΔfHɵ | -960,52 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar[1] |
LD50 | 540 [mg/kg] (rot; intraperitoneaal) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
Stronsiumnitraat kristalliseer in die kubiese struktuur van lood(II)nitraat,[2] G21 in die strukturbericht-klassifikasie.
Eienskappe
Die stof vorm 'n tetrahidraat.
Gebruike
Dit word gebruik om aan vuurwerk 'n rooi kleur te gee.[3]
Strontiumnitraat word gebruik in die vervaardiging van glassubstrate vir LCD-skerms en as spesiale kristalle van hoë kwaliteit wat in optika aangewend word. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van strontiumchromaat, wat as 'n korrosie-inhibeerder in verfbedekkings gebruik word.[4]
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal