Suid-Tangerang

Suid-Tangerang (Indonesies: Tangerang Selatan) is 'n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 436 187 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 147,19 km².[1] Suid-Tangerang is op 29 Oktober 2008 van die Tangerang-regentskap afgestig.[2]

Suid-Tangerang
Tangerang Selatan

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indonesië Indonesië
 Provinsie Banten
 Koördinate6°17′N 106°43′O / 6.283°N 106.717°O / 6.283; 106.717
 Gestig op29 Oktober 2008
 Oppervlakte: 
 - Totaal147,19 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)1 436 187
 - Bevolkingsdigtheid9 800/vk km
 TydsoneUTC +7 (WIB)
 BurgemeesterAirin Rachmi Diany
 Amptelike Webwerftangerangselatankota.go.id

Distrikte

NaamBevolking
Sensus 2010
Serpong137 212
Serpong Utara
(Noord-Serpong)
126 499
Pondok Aren303 093
Ciputat192 205
Ciputat Timur
(Oos-Ciputat)
178 818
Pamulang286 270
Setu66 225

Verwysings