Suiderkruisvlae

Wikimedia lysartikel

Suiderkruisvlae is vlae waarop die Suiderkruis voorkom. Die Suiderkruis is ’n sterrebeeld wat slegs in die Suidelike Halfrond sigbaar is. Dit kom ook voor in die wapenskilde van verskeie lande en subnasionale entiteite. Die sterrebeeld stel die geografiese ligging van die gebruikers voor.

Die term Suiderkruis kan ook verwys na die blou Sint Andrieskruis soos dit gebruik word in verskeie vlae van die Gekonfedereerde State van Amerika in die Amerikaanse Burgeroorlog.

Hierdie lys is nie volledig nie en van die vlae in die lys het nie noodwendig amptelike status nie.

Nasionale vlae van lande in die Suidelike Halfrond

Ander vlae in die Australiese Gemenebes

Ander vlae van Nieu-Seeland

Ander vlae van Papoea-Nieu-Guinee

Ander vlae in Suid-Amerika

Ander vlae met die Suiderkruis

Sien ook

  • Vlae met die Skandinawiese Kruis
  • Unievlag