Suliformes

Suliformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat vier families met in totaal van 55 spesies.[1]

Suliformes
Morus bassanus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Orde:
Suliformes
Families

Fregatidae
Sulidae
Phalacrocoracidae
Anhingidae

Die orde is deur die Internasionale Ornitologiese Vereniging voorgestel.[2] Dit het onlangs aan die lig gekom dat die tradisionele Pelecaniformes polifileties is (lyk verwant, maar deel nie dieselfde voorouers nie), en dus opgedeel moet word om hul ware evolusionêre verwantskappe te weerspieël.

Christidis & Boles (2008) verwys na die orde as "Phalacrocoraciformes".

Taksonomie

Sien ook

Verwysings