Susan Anspach
Susan Anspach (23 November 1942 – 2 April 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Five Easy Pieces (1970), Play It Again, Sam (1972), Blume in Love (1973), en Montenegro (1981).
Susan Anspach | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1961–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1970: Five Easy Pieces
- 1972: Play It Again, Sam
- 1973: Blume in Love
- 1978: The Big Fix
- 1979: Running
- 1981: Montenegro
- 1981: The Devil and Max Devlin
- 1981: Gas
- 1987: Heaven and Earth
- 1988: The Legend of Wolf Lodge
- 1989: Killer Instinct
- 1997: Alien X Factor
- 2010: Inversion
Televisiereekse
- 1973: Love Story
- 1977: Rosetti and Ryan
- 1979: Sue Lumsden Show
- 1987: The Slap Maxwell Story
- 1999: Unzipped
Televisierolprente
- 1966: The Journey of the Fifth Horse
- 1975: For the Use of the Hall
- 1976: I Want to Keep My Baby!
- 1976: The Secret Life of John Chapman
- 1977: Mad Bull
- 1979: The Last Giraffe
- 1980: Portrait of an Escort
- 1982: Deadly Encounter
- 1982: The First Time
- 1984: Gone Are the Dayes
- 2002: Dancing at the Harvest Moon
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris