Sussex

Sussex

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Sussex
HoofstadChichester of Lewes
Oppervlakte3 783 km2 (2011)
Bevolking1 609 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid425 inw./km2 (2011)
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekSussex
Administratiewe setelChichester of Lewes
ISO 3166-2:GB-SSX
Oppervlakte3 783 km2 (2011)
Bevolking1 609 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid425 inw./km2 (2011)
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Sussex (uitgespreek /ˈsʌsɨks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm. Die naam beteken suidelike Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse).