Swahili Wikipedia

Swahili Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Swahili
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
OuteurDie gemeenskap
Huidige statusAktief
URLhttp://sw.wikipedia.org/

Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 80 010 artikels, wat dit die 82ste grootste Wikipediaprojek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die derde grootste Afrikawikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia en die Malgassiese Wikipedia.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels