Syngman Rhee

Syngman Rhee (Koreaans: 이승만; 18 April 1875 - 19 Julie 1965) was 'n Koreaanse politikus en onafhanklikheidsaktivis. Hy was die eerste president van Suid-Korea en het vir drie termyne gedien (1948-1960).

Syngman Rhee
이승만
Syngman Rhee
Syngman Rhee in 1956

1ste President van Suid-Korea
Ampstermyn
24 Julie 1948 – 26 April 1960
ViseYi Si-yeong
Kim Seong-su
Hahm Tae-Yong
Chang Myon
Yun Po-sun
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurYun Po-sun

1ste President van die voorlopige Regering van die Republiek van Korea in ballingskap
Ampstermyn
11 September 1919 – 21 Maart 1925
Eerste ministerYi Donghwi
Yi Dongnyeong
Sin Gyu-sik
No Baek-rin
Park Eunsik
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurPark Eunsik

Persoonlike besonderhede
Gebore26 Maart 1875
Haeju, Hwanghae, Joseon (tans Noord-Korea)
Sterf19 Julie 1965
Honolulu, Hawaii, Verenigde State
Politieke partyLiberale Party
Eggenoot/-noteSeungseon Park (1890~1910)
Francesca Donner (1931~1965)[1]
Kind(ers)Rhee In-soo Yi In-su of 이인수
Alma materGeorge Washington University
Harvard University
Princeton University
ReligieMetodisme[2]
Handtekening

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels