Tan Son Nhat Internasionale Lughawe
Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Tân Sơn Nhất) (IATA: SGN, ICAO: VVTS) is 'n groot lughawe naby Ho Chi Minh Stad, Viëtnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam. Die lughawe is die grootste op die skiereiland van Viëtnam, en het in 2019 meer as 41 miljoen reisigers hanteer.
Tan Son Nhat Internasionale Lughawe Sân bay Quốc tế Tân Sơn Nhất | |||
---|---|---|---|
IATA: SGN – ICAO: VVTS | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar en militêr | ||
Eienaar/Operateur | Regering | ||
Bedien | Ho Chi Minh-stad, Viëtnam | ||
Ligging | Tân Bình | ||
Gebou | 1932 | ||
Spil vir | Jetstar Pacific Airlines VASCO VietJet Air Vietnam Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 33 vt / 10 m | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
07L/25R | 3 050 | 10 007 | Beton |
07R/25L | 3 800 | 12 467 | Beton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 41 243 240 7.4% | ||
Lugbewegings | 111 314 | ||
Lugvrag | 697 848 ton | ||
Bron: Taseco Airs[1] |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tan Son Nhat Internasionale Lughawe.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal