Tarnowskie Góry

Tarnowskie Góry (Duits en voorheen: Tarnowitz, Tsjeggies: Tarnovice) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Silesië met sowat 61 000 inwoners.

Tarnowskie Góry

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Pole Pole
 Woiwodskap Silesië
 Koördinate50°27′N 18°51′O / 50.450°N 18.850°O / 50.450; 18.850
 Stigting15de eeu
 Stadstatus1528
 Oppervlakte: 
 - Totaal83,72 vk km
 Hoogte bo seevlak328 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)60 889
 - Bevolkingsdigtheid730/vk km
 TydsoneMET (UTC +1)
 - SomertydMEST (UTC +2)
 Klimaat 
 - TipeGematigde maritiem-

kontinentale klimaat

 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur7,2 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae700 mm
 BurgemeesterArkadiusz Czech
 Amptelike Webwerftarnowskiegory.pl

In 2017 is die Tarnowskie Góry Lood-silwer-sinkmyn en die ondergrondse waterbestuurstelsel op die lys van wêrelderfenisgebiede geplaas.

Eksterne skakels