Teresa Teng
Teresa Teng, Teng Li-Chun of Deng Lijun (29 Januarie 1953 – 8 Mei 1995) was 'n Taiwannese popsanger. Sy was bekend vir haar volksliedjies en romantiese ballades. Oor haar leeftyd het sy nie net liedjies in haar moedertaal (Mandaryns) opgeneem nie, maar ook in Taiwannees, Kantonees, Japannees, Indonesies en Engels.
Teresa Teng (鄧麗君) | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Teng Li-yun (鄧麗筠) |
Ook bekend as | Teresa Tang, Teresa Deng |
Gebore | Baozhong, Yunlin, Taiwan | 29 Januarie 1953
Sterf | 8 Mei 1995 (op 42) Chiang Mai, Thailand |
Genres | Mandopop, Cantopop, J-Pop |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1967–95 |
Etikette | Taiwan: Yeu Jow (1967–71) Haishan (1971) Life (1972–76) Kolin (1977–83) PolyGram (1984–92) Hongkong: EMI (1971) Life (1971–76) PolyGram (1975–92) Japan: Polydor K.K. (1974–81) Taurus (1983–95) |
Teng, 'n lewenslange asmalyer, is in 1995 aan 'n ernstige respiratoriese aanval op vakansie in Thailand oorlede. Sy was 42.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Teresa Teng.
- (en) Teresa Teng in die Internet-rolprentdatabasis
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal