The Strokes

The Strokes is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 1998 gevorm het en bekendheid verwerf het in die vroeë 2000's. Ná die vrystelling van hul debuutalbum, Is This It in 2001, het vele kritici die groep geprys as die "redders van rock".[1] NME het Is This It hul album van die jaar gemaak. Sedertdien het die groep 'n groot aanhangerstal, veral in die VSA, Ierland, die VK en Australië.

The Strokes
The Strokes tydens 'n opvoering
Agtergrondinligting
OorsprongNew York Stad, New York, VSA
GenresRock, Garage rock
Jare aktief1998 - hede
EtiketteSony BMG
RCA
Rough Trade
Webwerfthestrokes.com
LedeJulian Casablancas
Nick Valensi
Albert Hammond, Jr.
Nikolai Fraiture
Fabrizio Moretti
The Strokes 2002

Diskografie

Studio-albums

  • Is This It (2001)
  • Room on Fire (2003)
  • First Impressions of Earth (2006)
  • Angles (2011)
  • Comedown Machine (2013)
  • The New Abnormal (2020)

Toekennings en nominasies

2002

Toekennings

  • ASCAP Pop-toekennings – College Vanguard-toekenning
  • BRIT-toekennings – Beste Internasionale Groep
  • Meteor Ireland Music-toekennings – Beste Internasionale Album (Is This It)
  • NME-toekennings – Beste Album (Is This It), Groep van die Jaar, Beste Nuwe Groep

Nominasies

  • MTV Video Music-toekennings – MTV2-toekenning (Last Nite)
  • MTV Europe Music-toekennings – Beste Nuwe Groep
  • Q-toekennings – Beste Lewendige Groep

2003

Nominasies

  • NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

2006

Toekennings

  • NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

Nominasies

  • MTV Europe Music-toekennings – Beste Rock Groep

2007

Nominasies

  • NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

Members

  • Julian Casablancas - Voorsanger, liriekeskrywer
  • Nick Valensi - Kitaar
  • Albert Hammond, Jr. - Kitaar
  • Nikolai Fraiture - Baskitaar
  • Fabrizio Moretti - Tromme

Verwysings

Eksterne skakels