Theresa Villiers

Theresa Anne Villiers (gebore 5 Maart 1968) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Omgewing, Voedsel en Landelike Sake van die Verenigde Koninkryk beklee.

Theresa Villiers
Theresa Villiers

Minister van Omgewing, Voedsel en Landelike Sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Julie 2019
Eerste ministerBoris Johnson
Voorafgegaan deurMichael Gove

Persoonlike besonderhede
GeboreTheresa Anne Villiers
5 Maart 1968 (1968-03-05) (56 jaar oud)
Londen, Engeland
Politieke partyKonserwatiewe Party