Thien Duong-grot

Die Thien Duong-grot (in Viëtnamees: Hang Thiên Đường is 'n massiewe grot wat as die grootste grot ter wêreld beskou word. Hierdie grot is in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park in die provinsie Quang Binh in Viëtnam geleë, naby die grens met Laos.

Die Thien Duong-grot.
Die Thien Duong-grot.

Ondanks die grot se grootte is dit eers in 2005 ontdek en in 2010 aan die publiek bekend gestel. Die Thien Duong-grot bestaan uit 'n lang tonnel van meer as 31 kilometer in lengte. Hierdie tonnel is op plekke tot 150 meter hoog en 100 meter breed.[1][2][3]

Verwysings

Eksterne skakels

106°13′22.22″O / 17.5195917°N 106.2228389°O / 17.5195917; 106.2228389