Tigranes die Grote

Tigranes die Grote (140 v.C. – 55 v.C.) was 'n Armeense militêre en politieke leier en een van die mees invloedrykste figure in die klassieke geskiedenis.

Tigranes die Grote
Koning van Armenië

Periode95 - 55 v.C.
VoorgangerTigranes I
OpvolgerArtavasdes II
HuisArtaxiad-dinastie
GadeCleopatra van Pontus
KindersZariadres, Artavasdes II, Tigranes en twee dogters
VaderArtavasdes I of Tigranes I
GodsdiensArmeense paganisme

Onder sy regering word die land, vir 'n kort tydperk, die sterkste staat oos van die uitbreidende Romeinse Republiek.[1] Tigranes is in ongeveer 140 v.C. gebore en was die seun of neef van of Artavasdes I of van Tigranes I.[2] Tigranes die Grote stam uit die Huis van Artaxiade. Hy was getroud met Cleopatra, die dogter van Mithridates VI van Pontus.

Verwysings