Treblinka-verdelgingskamp
Treblinka was 'n Nazi verdelgingskamp in Duits-besette Pole tydens die Tweede Wêreldoorlog. Verdelgingskampe soos die een by Treblinka is gebruik tydens die Joodse volksmoord, of Sjoa, vir die sistematiese uitroeiing van mense wat deur die Nazi's as submense gekategoriseer is. Die kamp was in gebruik van Julie 1942 tot Oktober 1943. Oor die 780 000 mense is daar vermoor,[1] die plek met die tweede hoogste dodetal naas die Auschwitz II (Birkenau)-verdelgingskamp.
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal