Uitkomsgebaseerde onderwys
Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) is 'n opvoedkundige filosofie wat sê dat onderwys gerig behoort te wees om sekere spesifieke uitkomste tot gevolg te hê — spesifiek, dat dit studente 'n spesifieke minimumvlak van kennis en vaardighede gee. Verder moet kurrikula en metodes ontwerp word om hierdie uitkoms te produseer, of om studente sulke kennis en vaardighede te gee. Daarom moedig UGO opvoeders aan om opvoedkundige programme te beoordeel volgens hulle uitkomste.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal