Versailles

Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk, geleë is. Dit is veral bekend vir die paleis van Versailles wat deur Lodewyk XIII gebou en deur sy seun Lodewyk XIV uitgebrei is.

Versailles

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Île-de-France
 Département Yvelines
 Koördinate48°48′N 2°08′O / 48.800°N 2.133°O / 48.800; 2.133
 Stigting1038
 Oppervlakte: 
 - Totaal26,18 vk km
 Hoogte bo seevlak103-180 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)86 477
 - Bevolkingsdigtheid3 303/vk km
 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 BurgemeesterFrançois de Mazières
 Amptelike webwerfversailles.fr
Kasteel van Versailles

Naas die wêreldberoemde kasteel, is daar ook ander besienswaardighede waaronder:

  • Die katedraal Saint-Louis de Versailles, gebou tussen 1743 en 1754
  • Die kerkgebou Église Notre-Dame de Versailles, gebou tussen 1684 en 1686

Belangrike geskiedkundige wêreldgebeure het hier plaasgevind, waaronder:

Onderwys