Versapper
Die versapper, of sapmeul soos die eerste modelle in Afrikaans bekend gestaan het, is 'n elektriese toestel wat in die kombuis en voedselindustrie gebruik word. Dit staan in Engels bekend as blender en as liquidiser in Britse Engels.
Word gebruik om voedsel baie fyn te maal en te verpulp. 'n Nuwer verbetering van die toestel, die handversapper (Engels: immersion or stick blender)
Die elektriese koffiemeule wat koffiebone maal, is ook 'n voorbeeld van die toestel.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ad/Wand_Blender.jpg/90px-Wand_Blender.jpg)
Elektriese toestel
Hierdie apparaat word aangedryf deur 'n klein seriemotor. Die motor draai twee of vier lemme vinnig in die rondte, en dit sny die indhoud van die houer in fyn stukkies. Party meule kan selfs koffiebone, ys of neute maal.
Sien ook
Bronnelys
- Kennis, 1980, vol 4, bl. 692-693, ISBN 0 7981 0826 6
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris