Viëtnamese Wikipedia

Viëtnamese Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Viëtnamees
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
OpgerigNovember 2002
Huidige statusAktief
URLvi.wikipedia.org

Die Viëtnamese Wikipedia is die Viëtnamese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.

Dit het tans 1 292 831 artikels wat dit die 15de grootste Wikipedia maak.

Voorbeeld

Eksterne skakels