Vrystaatstadion

stadion

Die Vrystaatstadion (tans bekend as die Toyotastadion en vroeër bekend as Vodacompark weens borgskapredes) is ’n sportstadion in Bloemfontein wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 48 000 toeskouers. Dié stadion is in 2009 opgradeer met die oog op die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 en die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika. Tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en die Afrikanasiesbeker 1996 is hier ook wedstryde aangebied.

Vrystaatstadion
Buiteaansig van die Vrystaatstadion

Volle naamToyotastadion
LiggingBloemfontein, Suid-Afrika
Koördinate29°07′02.25″S 26°12′31.85″O / 29.1172917°S 26.2088472°O / -29.1172917; 26.2088472 26°12′31.85″O / 29.1172917°S 26.2088472°O / -29.1172917; 26.2088472
EienaarMangaung Metropolitaanse Munisipaliteit
Kapasiteit46 000[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou1995
Geopen1995
Renovasie2008
Uitgebrei2007
BoukosteR245 miljoen
Huurders
Cheetahs (Verenigde Rugbykampioenskap)
Vrystaat Cheetahs (Curriebeker)
Bloemfontein Celtic (PSL)
'n Pawiljoen van die Vrystaatstadion

Die Vrystaatstadion is/was die tuisveld van die volgende spanne:

’n Nuwe hoofpawiljoen is aan die westekant van die stadion teen nagenoeg R40,8 miljoen gebou. In 1985 het omvangryke verbeteringe aan die pawiljoen sowat R3,84 miljoen beloop. Die spreiligte is tot 1 500 lux (ligeenheid) verbeter en die stadion is ook toegerus met ’n noodkragopwekker.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
27 Mei 1995 Japan10–57 WallisGroep C12 000
31 Mei 1995   Ierland50–28 JapanGroep C15 000
4 Junie 1995 Japan17–145 Nieu-SeelandGroep C17 000

Afrikanasiesbeker 1996

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
14 Januarie 1996  Zambië0–0  AlgeriëGroep B9 000
15 Januarie 1996  Sierra Leone2–1  Burkina FasoGroep B1 500
18 Januarie 1996  Algerië2–0  Sierra LeoneGroep B1 500
20 Januarie 1996  Zambië5–1  Burkina FasoGroep B2 000
24 Januarie 1996  Zambië4–0  Sierra LeoneGroep B200
25 Januarie 1996  Ghana2–0  MosambiekGroep D3 500
27 Januarie 1996  Zambië3–1  EgipteKwarteindrondte8 500

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009

DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
15 Junie 200916:00  Brasilië4–3  EgipteGroep B27 851
17 Junie 200916:00  Spanje1–0  IrakGroep A30 512
20 Junie 200920:30  Spanje2–0  Suid-AfrikaGroep A38 212
24 Junie 200920:30  Spanje0–2  Verenigde StateHalfeindrondte35 369

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
14 Junie 201016:00  Japan1–0  KameroenGroep E30 620
17 Junie 201016:00  Griekeland2–1  NigeriëGroep B31 593
20 Junie 201013:30  Slowakye0–2  ParaguayGroep F26 643
22 Junie 201016:00  Frankryk1–2  Suid-AfrikaGroep A39 415
25 Junie 201020:30  Switserland0–0  HondurasGroep H28 042
27 Junie 201016:00  Duitsland4–1  EngelandAgtste eindrondte40 510

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels