Wayuu

Wayuu (Wayuunaiki, [wajunaiki]) is die belangrikste inheemse taal in Venezuela en Colombia wat deur sowat 321 000 mense gepraat word. Dit is nou verwant aan die kleiner Venezuelaanse taal – Añú (30–50 sprekers); albei behoort aan die Arawaktale. Hulle vorm saam deel van die Noord-Arawak-taalfamilie. Wayuu word veral op die Guajira-skiereiland in die noordooste van Colombia en in die noordweste van Venezuela aan die Karibiese See net noord van die Maracaibomeer gepraat.

Wayuu
Wayuunaiki 
Uitspraak:[wajunaiki]
Gepraat in:Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Venezuela Venezuela
Totale sprekers:321 000[1]
Taalfamilie:Arawak
 Noord-Arawak
  Wayuu 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Venezuela Venezuela
Nasionale taal sedert 1999
Vlag van Colombia Colombia
Mede-amptelike taal van La Guajira sedert 1992
Gereguleer deur:Centro Etnoeducativo Kamüsüchiwo'u
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:guc
ISO 639-3:guc 
Verspreiding van Wayuu

Verwysings

Eksterne skakels

Wikimedia Broeikas (Incubator)
Wikimedia Broeikas (Incubator)