Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/10 Desember
10 Desember: Grondwetdag in Thailand (1932); Menseregtedag.
- 1817 – Mississippi word die 20ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1901 – Die eerste Nobelpryse word toegeken op die herdenking van die 1896-sterfte van Sweedse chemikus en nyweraar Alfred Nobel.
- 1936 – Edward VIII, die enigste Britse monarg om vrywillig die troon op te gee, teken sy abdikasie.
- 1948 – Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering neem die Universele menseregteverklaring aan.
- 1984 – Suid-Afrika se biskop Desmond Tutu ontvang die Nobelprys vir vrede vir sy aandeel in die stryd teen Apartheid.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal