Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Desember
16 Desember: Nasionale Dag in Bahrein, Oorwinningsdag in Bangladesj en Indië (1971), Geloftedag/Versoeningsdag in Suid-Afrika.
- 1770 – Gebore: Ludwig van Beethoven, Duitse komponis en pianis.
- 1838 – Die Slag van Bloedrivier vind naby die Bloedrivier in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika plaas.
- 1852 – Oorlede: Andries Hendrik Potgieter, leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het (* 1792).
- 1913 – Die Nasionale Vrouemonument word in Bloemfontein onthul.
- 1971 – Die Indo-Pakistanse Oorlog eindig toe Pakistanse magte in Oos-Pakistan oorgee wat lei tot die vestiging van Bangladesj.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal