Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/25 Junie
- 1950 – Die Korea-oorlog tussen die Verenigde Nasies en Noord-Koreaanse magte begin.
- 1975 – Mosambiek verkry sy onafhanklikheid van Portugal.
- 1993 – Kim Campbell word verkies tot leier van die Progressiewe Konserwatiewe Party van Kanada en word die eerste vroulike eerste minister van Kanada.
- 1996 – Die Khobar Towers-bomaanval in Saoedi-Arabië laat 19 Amerikaanse soldate dood.
- 1998 – Microsoft se Windows 98 word vrygestel.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal