Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2014

Die Amerikaanse generaal Douglas MacArthur stap aan wal by die Filippynse eiland Leyte op 20 Oktober 1944, die eerste dag van die Slag van Leyte.