Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2015

Die Londense binnestad met die Paleis van Westminster in die voorgrond soos vanaf die Methodist Central Hall gesien.