Wilfried Seyferth
Wilfried Seyferth (21 April 1908 – 9 Oktober 1954) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Schicksal (1942), Die Wirtin zum Weißen Röß'l (1943), Decision Before Dawn (1951), en The Devil Makes Three (1952).
Wilfried Seyferth | |
Geboorte | 21 April 1908 |
---|---|
Sterfte | 9 Oktober 1954 (op 46) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1940: Der Kleinstadtpoet
- 1942: Schicksal
- 1943: Die Wirtin zum Weißen Röß'l
- 1950: Alles für die Firma
- 1950: Wenn eine Frau liebt
- 1951: Decision Before Dawn
- 1952: The Devil Makes Three
- 1952: The Grapes Are Ripe
- 1953: Mask in Blue
- 1953: The Dancing Heart
- 1953: Bezauberndes Fräulein
- 1954: Men at a Dangerous Age
- 1954: Die goldene Pest
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris