William Archer Way
William Archer Way (1869 – 1928) was 'n Suid-Afrikaanse digter en opvoedkundige. Hy is 1869 in Devonshire gebore. Op 22-jarige ouderdom arriveer hy in die Kaapkolonie en 1891 word hy die eerste vise-prinsipaal van Dale-kollege in King William's Town, vanaf 1897 tot 1910 was hy die prinsipaal van die Graaff-Reinet-Kollege en daarna prinsipaal van Hoërskool Grey in Port Elizabeth. Hy was ook 'n skrywer van redelike verdienste en het 'n beperkte aantal boeke gepubliseer. Hy is op 19 Februarie 1928 oorlede.
Bron
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris