Wilmington, Ohio
Wilmington is 'n stad in die deelstaat Ohio en is ongeveer 80 km noordoos van Cincinnati. Die administratiewe setel van Clinton County is hier gevestig. Die dorp is in 1810 gestig en het in 1828 stadstatus verkry. Die Clinton County Lugmagbasis is naby Wilmington geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Ohio |
County | Clinton |
Koördinate | 39°27′N 83°50′W / 39.450°N 83.833°W |
Stigting | 1810 |
Geïnkorporeer op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 28,31 vk km |
Hoogte bo seevlak | 310 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 12 448 |
- Bevolkingsdigtheid | 443,9/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Randy Riley (R) |
Amptelike Webwerf | ci.wilmington.oh.us Geargiveer 25 Julie 2017 op Wayback Machine |
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal