Witkroonalbatros
Die Witkroonalbatros (Thalassarche bulleri) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 76 – 81 cm groot en weeg 2.2 - 3.3 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.3 meter. Die voël is nog net tien keer in Suid-Afrika aangeteken. Daar broei jaarliks 30,000 pare op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Buller's Albatross.
Witkroonalbatros | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. bulleri |
Binomiale naam | |
Thalassarche bulleri (Rothschild, 1893)[2] |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal