Woiwodskap Lublin

Lublin (Pools: województwo lubelskie) is 'n Woiwodskap in oostelike Pole. Die Woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Lublin, Chełm, Zamość, Biała Podlaska, Tarnobrzeg en Siedlce. Die administratiewe sentrum is Lublin.

Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Woiwodskapbr
Lublin
Kaart
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Kujawië-PommereVlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Hoofstad
Setel van die woiwode:Lublin
Grootste stad:Lublin
Nommerplate:L
Bevolking:2 175 251 (2006)
Bevolkingsdigtheid:86 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte:25 155 km²
Hoogste punt:? m bo seevlak
Laagste punt:? benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse:? %
Waterliggame:? %
Landbou:? %
Ander:? %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede:4
Powiat (distrikte):20

Grootste stede

Stede met meer as 60 000 inwoners
  1. Lublin – 349 103
  2. Chełm – 67 702
  3. Zamość – 66 613

Eksterne skakels


Woiwodskappe van Pole

Ermland-Masurië | Woiwodskap Groot-Pole | Heilig Kruis | Subkarpate | Klein-Pole | Kujawië-Pommere | Lebus | Łódź | Lublin | Masowië | Neder-Silesië | Opole | Podlachië | Pommere | Silesië | Wes-Pommere