XGPON

XGPON is die nuutste standaard vir PON-produkte wat deur die ITU[1] goedgekeur is. Die standaard is die ITU-T G.987 [2] reeks dokumente wat die bestaande GPON standaard ITU-T G.984 [3] reeks dokumente vervang. Die grootste verskil tussen XGPON en GPON is dat XGPON 1:128 (GPON 1:64) splitters ondersteun en die verkeer stroom af teen 10 Gb/s (GPON 2.488 Gb/s) geskied.

Verwysings