Yamato-klas slagskip
Die Yamato-klas slagskepe van die Japannese Keiserlike Vloot was die grootste oorlogskepe van die Tweede Wêreldoorlog en die grootste slagskepe ooit.
Die klas sou oorspronklik uit vier skepe bestaan, maar uiteindelik is slegs twee gebou.
- Yamato
- Musashi
- Shinano (begin as 'n slagskip, maar voltooi as 'n vliegdekskip)
- Rompnommer 111 (30% voltooi, geskrap sonder toekenning van 'n naam)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal