Zürich Lughawe

Zürich Lughawe (IATA-kode: ZRH, ICAO: LSZH), ook bekend as Zürich Kloten Lughawe, is die grootste internasionale lughawe van Switserland en die belangrikste middelpunt van Swiss International Air Lines. Dit bedien Zürich, Switserland se grootste stad, en met sy landvervoer, die res van die land. Die lughawe is 13 kilometer (8 myl) noord van sentrale Zürich geleë, in die munisipaliteite van Kloten, Rümlang, Oberglatt, Winkel en Opfikon, wat almal in die kanton van Zürich is.[2][3]

Zürich Lughawe
Flughafen Zürich
IATA: ZRHICAO: LSZH
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
EienaarFlughafen Zürich AG
BedienZürich, Switserland
LiggingKloten
Spil vir
Hoogte bo seevlak432 m / 1 416 vt
Koördinate47°27′53″N 008°32′57″O / 47.46472°N 8.54917°O / 47.46472; 8.54917 008°32′57″O / 47.46472°N 8.54917°O / 47.46472; 8.54917
Webtuistezurich-airport.com
Landkaart
ZRH is in Switserland
ZRH
ZRH
Ligging van die lughawe in Switzerland
Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
vtm
10/288 2022 500Beton
14/3210 8273 300Beton
16/3412 1393 700Beton
Statistieke (2016)
Passasiers27 614 849[1]

Die lughawe is in besit van "Flughafen Zürich AG", 'n maatskappy genoteer op die SES Switserse Beurs. Die grootste aandeelhouers is die kanton van Zürich, met 33,33% plus een van die aandele, en die stad Zürich, met 5% van die aandele. Geen ander aandeelhouer het 'n belang van meer as 3% nie.[4]

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.