Gaan na inhoud

Stele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Detail op ’n replika van die Droomstele van Toetmoses IV (San Jose, Kalifornië.

’n Stele (meervoud steles, van die Griekse στήλη, stēlē) is die argeologiese term vir ’n stuk steen of hout wat as ’n monument opgerig word, dikwels vir begrafnis- of gedenkingsdoeleindes. Hulle bevat dikwels teks en versierings, en is uitgekerf of geverf. Westerse grafstene is tradisioneel steles, maar word selde so beskryf.

Een van die bekendste steles is die Droomstele van Toetmoses IV, wat beskryf hoe die Groot Sfinks van Giza in ’n droom aan hom verskyn en sy koninkryk aan hom bemaak het.[1]

Verwysingswysig bron

🔥 Top keywords: Main PageSpecial:SearchWikipedia:Featured picturesYasukeHarrison ButkerRobert FicoBridgertonCleopatraDeaths in 2024Joyce VincentXXXTentacionHank AdamsIt Ends with UsYouTubeNew Caledonia2024 Indian general electionHeeramandiDarren DutchyshenSlovakiaKingdom of the Planet of the ApesAttempted assassination of Robert FicoLawrence WongBaby ReindeerXXX: Return of Xander CageThelma HoustonFuriosa: A Mad Max SagaMegalopolis (film)Richard GaddKepler's SupernovaWicked (musical)Sunil ChhetriXXX (2002 film)Ashley MadisonAnya Taylor-JoyPlanet of the ApesNava MauYoung SheldonPortal:Current eventsX-Men '97